Education eSocial News

Hoe kies ek die regte beroep?

Met dank: Essie Bester – Solidariteit Loopbaan Gepubliseer: 4 November 2019 Artikel: https://jouloopbaan.solidariteit.co.za/hoe-kies-ek-die-regte-beroep/ Om ʼn loopbaanrigting te kies, is seker een van die moeilikste besluite wat ʼn mens (en dikwels is jy dan nog kind) moet neem. Baie mense verander wel later in hul lewe van loopbaan, maar daardie eerste keuse het altyd ʼn impak. […]

Education eSocial Networking News

Klop só eksamenstres…

Met dank: Nico Strydom – Solidariteit Wereld Gepubliseer: 4 November 2019 Artikel: https://jougesin.solidariteit.co.za/klop-so-eksamenstres/ Eksamentyd kan ʼn baie stresvolle tydperk wees, nie net vir leerlinge nie maar ook vir hulle ouers. “Stres in die eksamentyd is gewoonlik nie die gevolg van die werk wat geleer moet word en die fisiese aflê van die eksamen nie, maar […]

Business Education eSocial News

Why New Leaders Should Make Decisions Slowly

Constance Dierickx specializes in working with organizations in high-stakes situation such as mergers, acquisitions, CEO succession, strategic change, and crisis. She has advised more than five hundred executives on five continents in more than twenty industries. She is the author of High-Stakes Leadership: Leading Through Crisis with Courage, Judgment, and Fortitude.  Published: 25th September 2019 Article: https://hbr.org/2019/09/why-new-leaders-should-make-decisions-slowly […]

Education News

Die ekonomiese waarde van Afrikaans!

Met Dank: Solidariteit Wereld – Deur Dr. Eugene Brink Publiseer: 15 Julie 2019 Afrikaans is Suid-Afrika se derde grootste taal met meer as sewe miljoen sprekers. Dit sluit tweedetaalsprekers – waarvan daar baie is – uit. Afgesien van Engels, is daar nie ‘n ander taal in Suid-Afrika wat sterk ekonomiese waarde en hefboomkrag asook só […]

Business Education News Technology

Healthy habits for a busy life!

With thanks: Solidarity World – By Mandy-Michelle Thackwray Published: 11 July 2019 Article: https://gildes.solidariteit.co.za/en/healthy-habits-for-a-busy-life/ The other day a colleague mentioned to me that in the past, you had very busy periods at work, then things slowed down a bit, until the next big thing came along. However, this is no longer the case. There are […]

Education News

Unique ways of saving money…

With thanks: Solidarity World – By Emsie Martin Published: 24 July 2019 Article: https://finansies.solidariteit.co.za/en/unique-ways-of-saving-money/ July is the saving awareness month and this year’s #CrazywaystoSave theme is the ideal encourager to make you and other South Africans invest in your own financial freedom in order to ensure your absolute happiness. DebtSafe would like to show you […]

Business News

Die baie gesigte van werkverslawing

Met Dank: Solidariteit Wereld – Deur Anja van den Berg Publiseer: 6 Augustus 2019 Artikel: https://welstand.solidariteit.co.za/die-baie-gesigte-van-werkverslawing/ Alle werkoliste werk te veel, maar nie almal doen dit op dieselfde manier nie. Elke styl van werkolisme druk ʼn verskillende stel emosionele weerlooshede uit. Die resultaat van enige styl van werkolisme is egter dieselfde: ʼn ongebalanseerde lewe gedomineer […]