Business Education

Wat om te doen as jy jou gehoor se aandag verloor tydens ʼn aanbieding?

Met Dank: Anja van den Berg Gepubliseer: 4 November 2019 Artikel: https://werknet.co.za/wat-om-te-doen-as-jy-jou-gehoor-se-aandag-verloor-tydens-n-aanbieding/ Die meeste aanbieders weet instinktief wanneer hulle gehoor ophou om na hulle te luister. Selfone word diskreet uitgehaal terwyl teksboodskappe onderlangs onder die tafel gestuur word. Sommige begin afsak in hulle stoele of hulle met hulle voete tik. Die meer onbeskaamdes mag selfs […]

Education eSocial News

Hoe kies ek die regte beroep?

Met dank: Essie Bester – Solidariteit Loopbaan Gepubliseer: 4 November 2019 Artikel: https://jouloopbaan.solidariteit.co.za/hoe-kies-ek-die-regte-beroep/ Om ʼn loopbaanrigting te kies, is seker een van die moeilikste besluite wat ʼn mens (en dikwels is jy dan nog kind) moet neem. Baie mense verander wel later in hul lewe van loopbaan, maar daardie eerste keuse het altyd ʼn impak. […]

Education eSocial Networking News

Klop só eksamenstres…

Met dank: Nico Strydom – Solidariteit Wereld Gepubliseer: 4 November 2019 Artikel: https://jougesin.solidariteit.co.za/klop-so-eksamenstres/ Eksamentyd kan ʼn baie stresvolle tydperk wees, nie net vir leerlinge nie maar ook vir hulle ouers. “Stres in die eksamentyd is gewoonlik nie die gevolg van die werk wat geleer moet word en die fisiese aflê van die eksamen nie, maar […]

Business Education eSocial News

Why New Leaders Should Make Decisions Slowly

Constance Dierickx specializes in working with organizations in high-stakes situation such as mergers, acquisitions, CEO succession, strategic change, and crisis. She has advised more than five hundred executives on five continents in more than twenty industries. She is the author of High-Stakes Leadership: Leading Through Crisis with Courage, Judgment, and Fortitude.  Published: 25th September 2019 Article: https://hbr.org/2019/09/why-new-leaders-should-make-decisions-slowly […]

Education News

Die ekonomiese waarde van Afrikaans!

Met Dank: Solidariteit Wereld – Deur Dr. Eugene Brink Publiseer: 15 Julie 2019 Afrikaans is Suid-Afrika se derde grootste taal met meer as sewe miljoen sprekers. Dit sluit tweedetaalsprekers – waarvan daar baie is – uit. Afgesien van Engels, is daar nie ‘n ander taal in Suid-Afrika wat sterk ekonomiese waarde en hefboomkrag asook só […]